Hallo, ek is Frans Slabber 'n bye kenner woonagtig in George, Suid-Kaap distrik, Suid-Afrika
Verwydering van heuningby swerms in residensiële en kommersiële gebiede.
Heuning oes en uitswaai dienste vir jou korwe.
Beginner byeboerdery kursusse, korf inspeksies, en heuningoes demonstrasies.
Wetenskaplike gids vir Suid-Afrikaanse byeboere
Sources of nectar, pollen, honeydew and propolis for honeybees
Johannsmeier, M.F. (2016) | South African National Biodiversity Institute (SANBI)
Hierdie omvattende gids identifiseer Suid-Afrikaanse plante wat waardevolle bronne vir heuningbye verskaf — ideaal vir byeboere, bewaarders en natuurentoesiaste.
Jou boodskap word veilig gestuur en ons sal binnekort terugkom.